Wys tans plasings met die etiket Valentynsdag. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Valentynsdag. Wys alle plasings

Maandag 15 Februarie 2016

Ballade

Knysna kan aan gister se ou sokkies & onderbroekies gaan suig. As jy regtig voel dis tyd vir 'n ou Afrikaanse filmpie, kyk liewer Ballade vir 'n Enkeling.


*Daar is geen ander basis vir hierdie vergelyking as die blote feit dat ek albei probeer het gedurende dieselfde vakansie nie, maar dit móés net gesê word.