Wat die hart van vol is, loop die mond van oor; so soms loop ek my treë liewer in Afrikaans.
Dinsdag 14 Maart 2017
Dinsdag 28 Februarie 2017
Dinsdag 17 Januarie 2017
Dinsdag 10 Januarie 2017
Liewe Vrou
![]() |
| Oospronklike foto hier. |
Etikette:
Afrikaans,
geloof,
lewenslesse
Sondag 01 Januarie 2017
Sondag 18 Desember 2016
Donderdag 09 Junie 2016
Lag Net Nog Een Keer
Ter nagedagtenis aan Tannie Lenie, wie se liggaam vanoggend net nie meer al daardie heerlikheid binne kon hou nie.
Soms proe woorde soeter in Afrikaans, maar tussendeur die koeksisterstroop was hulle op hulle soetste in Tannie Leen se huis.
Haar manier van praat, het Afrikaans verander in manna waarvoor my ore bak gestaan het. Haar 'R'e het met genotsrillings langs my ruggraat af vibreer.
Sy is ook die een wat my op skool van Ingrid Jonker vertel het, so hiermee net vir haar - sodat sy weet ons het haar elke dag lief gehad (al het ons nie elke dag kontak gehad nie):
Teken in op:
Plasings (Atom)






